“‘...Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.’” Hand. 1:11

Dit is “Hemelvaart” en deur die Genade het dit “tyd” geword vir die publikasie van “...ek het ‘n boodskap van God om ‘n end te maak aan die broedertwis...”

Die inligting vervat in dié dokument is gegrond op die waarheid (geskiedkundige feite) en die Woord van God, en is gratis beskikbaar. (Hierdie dokument is geformuleer deur gebed, geloof en navorsing oor ‘n tydperk van byna vyf jaar.)

Die rede vir ons huidige omstandighede, is duidelik uit die inligting vervat in hierdie dokument.

Elke Christen behóórt hierdie gratis boodskap te kry!

Mag die Here ons seën en beskerm; mag die Here tot ons redding verskyn en ons genadig wees; mag die Here ons gebede verhoor en aan ons vrede gee!

HY is die EERSTE en die LAASTE; die BEGIN en die EINDE................ AAN SY LIEFDE IS DAAR GEEN EINDE NIE!!!

{EEN vir (almal & almal) vir EEN}!!!

Jul broeder in Christus

Heinrich Kruger.  

Terug na HoofBlad: www.agterryers.co.za